Nanette's Mosaic

Nanette's Mosaic

Kontak besonderhede

Cell 082 303 7553
E-mail
nanette@mailzone.co.za

My adres:

277 Jupiter Straat
Waterkloofrif

Werkswinkel Skedule Januarie - Maart 2007

 

Beginners Klasse

Koste: R200 per persoon

  1. Gelde sluit die kursus in en alles wat jy benodig om 'n klaar produk te
    maak en huis toe te neem.
     

  2. Bring net 'n voorskoot of ou hemp om bo-oor jou klere aan te trek.
     

  3. Ons leer al die basiese tegnieke om jou aan die gang te kry om te
    mosaïek. Dit is pret en heerlik ontspannend.
     

  4. Jy het 'n keuse wat jy wil maak: - Kruis of 'n Dekoratiewe spieël

 


 

 

Skedule vir Junie, Julie en Augustus

         
Datum Dag Tyd Tipe Klas Koste
23 Junie '07 Saterdag 08h45 - 12h30 Beginnersklas R 200
        (Dit sluit verversings in)
         
14 Julie '07 Saterdag 08h45 - 12h30 Beginnersklas R 200
        (Dit sluit verversings in)
         
28 Julie '07 Saterdag 08h45 - 12h30 Beginnersklas R 200
        (Dit sluit verversings in)
         
18 Augustus '07 Saterdag 08h45 - 12h30 Beginnersklas R 200
        (Dit sluit verversings in)
         
         
NB:   As jy 'n groep het van (nie minder as 4 mense en nie meer as 8
  mense) nie kan het ek ook op 'n Dinsdagoggend , (dit word met my
  gereël) 'n klas skeduleer vanaf 08h45 tot 12h30.
         
  Skakel my dan reël ons dit so.